Met die jagseisoen agter die rug met baie herinneringe van die veld, is dit tyd om jou vuurwapens instand te hou. Deeglike skoonmaak en behoorlike berging is noodsaaklik om te verseker dat jou ...
Limpopo is by verre die gewild­ste jagplek in Suid-Afrika en sakelui van die stad is gereed om gesoute jagters en selfs oningewydes wat vir die eerste keer hul vernuf in die jagveld wil beproef, van ...