News

ERMELO – Die maandelikse vergadering van die Vrouelandbou-unie se Robyntak op 8 April was ’n oggend propvol smaaklike kos en kreatiewe aktiwiteite. Die gasvrou, Sharelda van Niekerk ...
Die Nigel Tennisklub ondergaan tans ’n ware gedaanteverwisseling; van stilte en geen aktiwiteite tot ’n besige byenes waar talle tennisspelers kan inskakel. Die klub is onder nuwe bestuur met ...
Die gewilde Bloemskou begin vandag amptelik in Bloemfontein met ’n spoggerige program van aktiwiteite wat oor nege dae strek. Vanjaar se tema, “Karnaval!”, beloof hope opwinding en kleurvolle vermaak ...
Die polisie het inligting opgevolg oor ’n groep mense wat na bewering by onwettige myn-aktiwiteite in Buffelsrivier naby Komaggas betrokke was. Die polisie het onmiddellik na die betrokke plek gegaan ...
Tydens die aktiwiteite is 15 267 individue en 1 513 voertuie deursoek. Sewentien arrestasies is gemaak vir bestuur onder die invloed van alkohol of dwelms. Met verhoogde verkeer wat verwag word namate ...
Enigiemand wat verdagte aktiwiteite teëkom of twyfelagtige boodskappe of dokumente ontvang, moet dit sonder verwyl om rapporteer by [email protected] te rapporteer. Bykomende veiligheidswenke en ...
Die ou pype is verwyder, maar diep, gevaarlike loopgrawe is voor inwoners se huise oop gelaat. Daar was geen verdere aktiwiteite sedertdien nie. Hierdie oop slote hou ‘n ernstige risiko in vir die ...
Molokwane is die naweek deur die wêreldbeheerliggaam uit alle netbalverwante aktiwiteite geskors, om redes wat glo onbekend is aan haar en die federasie. In ‘n brief wat aan die komitee gerig is sê sy ...