News

Socrat Collab maak groepbesprekings en aktiwiteite moontlik, met KI wat studentewerk opsom ... MathGPTPro is 'n KI-gedrewe wiskunde tutor, wat gebruikers in staat stel om wiskundeprobleme via foto's ...
POLOKWANE – Die vak wiskunde is nie almal se maat nie en vele leerders, hulle ouers en hulle vakonnies lê wakker oor die hoofbrekens wat dit kan veroorsaak. Vir Antonette Jordaan ...
ERMELO – Die maandelikse vergadering van die Vrouelandbou-unie se Robyntak op 8 April was ’n oggend propvol smaaklike kos en kreatiewe aktiwiteite. Die gasvrou, Sharelda van Niekerk ...
Die gewilde Bloemskou begin vandag amptelik in Bloemfontein met ’n spoggerige program van aktiwiteite wat oor nege dae strek. Vanjaar se tema, “Karnaval!”, beloof hope opwinding en kleurvolle vermaak ...
Die polisie het inligting opgevolg oor ’n groep mense wat na bewering by onwettige myn-aktiwiteite in Buffelsrivier naby Komaggas betrokke was. Die polisie het onmiddellik na die betrokke plek gegaan ...
Tydens die aktiwiteite is 15 267 individue en 1 513 voertuie deursoek. Sewentien arrestasies is gemaak vir bestuur onder die invloed van alkohol of dwelms. Met verhoogde verkeer wat verwag word namate ...
Enigiemand wat verdagte aktiwiteite teëkom of twyfelagtige boodskappe of dokumente ontvang, moet dit sonder verwyl om rapporteer by [email protected] te rapporteer. Bykomende veiligheidswenke en ...
Die ou pype is verwyder, maar diep, gevaarlike loopgrawe is voor inwoners se huise oop gelaat. Daar was geen verdere aktiwiteite sedertdien nie. Hierdie oop slote hou ‘n ernstige risiko in vir die ...
Molokwane is die naweek deur die wêreldbeheerliggaam uit alle netbalverwante aktiwiteite geskors, om redes wat glo onbekend is aan haar en die federasie. In ‘n brief wat aan die komitee gerig is sê sy ...
Die KI oorweeg faktore soos jou verlangde lengte van verblyf, reisgenote en persoonlike belangstellings om die beste plekke om te besoek, restaurante om te probeer en aktiwiteite om te geniet voor te ...