Die twee mans wat aangekla word van die moord op Vicki Terblanche (41), wat glo deur haar kêrel in opdrag van haar vervreemde ...
Die hofsaak teen Karen Webb (40), eienaar van Webb’s Arms, het Dinsdag ’n dramatiese wending geneem toe die staat haar in die landdroshof in Gqeberha van moord aankla.
Amerika het die geldkraan vir verskeie gesondheidsprogramme oor die wêreld heen en onder meer dié van die Universiteit van ...
Die ajatolla Ali Chamenei, opperleier van Iran, sê Gasa het Israel “tot op sy knieë” gedwing, met verwysing na die onlangse skietstilstand in die Palestynse gebied.
Met die begrotingsrede vir 19 Februarie geskeduleer, is baie mense bekommerd oor belastingaanpassings wat vir NGV gemaak gaan word.
Oproepe vir pres. Ramaphosa én Angie Motshekga om hul “oorverdowende” stilswye oor die krisis in die DRK te verbreek, klink ...
Toe die eerste paar skote klap, het almal gevries. Met die daaropvolgende skote het almal begin gil en platgeval, terwyl ...
Die tweede tragedie in vier dae waarby kinders betrokke is, het hom Maandagaand in die Vrystaat afgespeel toe drie sussies in Qwaqwa erge brandwonde opgedoen het.
Die man van Sandton, Johannesburg, wat daarvan verdink word dat hy geld aan ’n terreurorganisasie geskenk het, is Dinsdag in ...
Nog ’n aansoek om ontslag van Nafiz Modack, vermeende rolspeler in die Kaapse onderwêreld, is Vrydag in die streekhof in Kaapstad geweier.
Ontevrede ouers wie se kinders nog nie in skole geplaas is nie, het vandeesweek buite die Laerskool Danie Malan in die noorde ...
Suid-Afrikaners bestee gemiddeld 3,5% van hul inkomste aan drank, wys nuwe syfers van Statistieke Suid-Afrika.