’n Fietsryer (56) is Saterdagoggend in Muizenberg dood toe hy moontlik in ’n oop motordeur vasgery, geval en deur ’n vragmotor raakgery is.
Die Japanse regering is bekommerd oor ’n rekordgetal skoolleerlinge wat in 2024 hul eie lewe geneem het, volgens inligting wat Woensdag deur die ministerie van gesondheid bekend gemaak is.
Minstens 30 mense is dood en tientalle ander beseer in ’n stormloop Woensdag voor dagbreek by die wêreld se grootste ...
Elizabeth Japie (57), wat van die moord op haar sesjarige susterskind aangekla word, het Woensdag gefrustreerd in die hof ...
’n Mens besluit nie altyd watter loopbaan jy gaan volg of wat jy wil doen vir ’n lewe nie; soms sê ’n mens se hart mos maar ...
Die departement van gesondheid in Limpopo waarsku die publiek om waaksaam te wees teen malaria ná die onlangse swaar reën in ...
Die kroos van die voormalige Nommereen wat baie duidelik by Gomez Zuma ’n paar lesse in boosheid geleer het, het nog altyd ...
Byna ’n jaar ná sy dood koester sy die teddiebeer wat ’n vriendin vir haar uit haar narkotiseur-seun se teaterklere gemaak ...
Woensdagoggend was ’n blye dag vir sommige leerlinge van Dal Josaphat Primêr in die Paarl, want danksy ’n skenking van ...
Noudat die liberale voorgee oor waarde-neutrale openbare ruimtes met die begin van ’n tweede Trump-administrasie verby is, is ...
Die wêreld is besig om teen ’n groot spoed te verander en die behoeftes van die arbeidsmark is besig om snel te verander en ...
Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek ...